Op hierdie bladsy vind jy al die nodige aansoekvorms, insluitend ‘n digitale weergawe wat u direk op ons webwerf kan voltooi, asook ‘n PDF-weergawe wat jy kan aflaai en later voltooi. Hierdie bladsy wys ook wie op ons beheerliggaam dien, asook ons uitstekende groep personeel.

Inskrywingsvorm - 2026 PDF

info@wesvalia.co.za

‘n Inskrywingsvorm moet vir elke nuwe leerder voltooi word.

Graad 9 tot graad 12 moet eers die kantoor skakel vir ‘n afspraak met ons skoolhoof.

Afskrifte van die volgende dokumente moet ingedien word:

  • Leerder se geboortesertifikaat
  • Ouers se identiteitsdokumente
  • Bewys van adres
  • Vorige rapport

Die inskrywingsfooi beloop R1000.00 wat in Januarie die eerste maand se skoolfonds afgetrek word. LET WEL: Inskrywingsfooi word slegs terugbetaal aan ouers wat verhuis na ‘n ander dorp (bewyse word benodig).

 

Skoolfonds vir 2026 beloop R2862.00 per leerder per maand. (Januarie – November)

Die leerder se aansoek sal eers verwerk word sodra die inskrywingsfooi, nodige dokumente en volledige inskrywingsvorm ontvang is.

Indien die skool sy kapasiteit bereik en  u op ‘n waglys geplaas word sal u inskrywingsfooi terug betaal word.

Stoor die dokument op u rekenaar, vul dit in en stuur asb ‘n e-pos aan wesvalia@wesvalia.co.za met die voltooide vorms en nodige afskrifte soos bo genoem.

U aansoek is eers suksesvol, sodra u ‘n bevestigende SMS vanaf Hoërskool Wesvalia ontvang het.

BANKBESONDERHEDE:

Bank: ABSA
Rek no: 01061290172
Tak kode: 632005
Verwysing: Naam + 2026

 

Kliek hier vir beleideSkoolbeleideWerk, waarheid, wysheid

Gabri Cronje - Voorsitter

Juan Friedenthal - Ondervoorsitter

Lourens vd Merwe - Skoolhoof

Marthie Venter -Waarnemende Adjunkhoof

Jannie Blignaut - Koshuis en Sport

Andreas Demetriou - Bemarking

Marizanne Serfontein - Kultuur

Lezanne Swanepoel - Regsadvies

Willem Fouché - Terrein

Berdine Maré - Personeel

Willem van der Sandt - Personeel

L. vd Merwe - Hoof

M. Venter - Waarnemende Adjunkhoof

J. Swanepoel

A. Basson

T. Oosthuizen

W. MEYER

D. Hartman

F. Nieman

P. Jv Rensburg

J. Ferreira

A. Beukes

C. Calitz

A. Jv Rensburg

E. Slabbert

D. OBERHOLZER

S. van Blerk

H. van Niekerk

E. BRITS

M. CLOETE

T. de Beer

M. SPENCER

J. Ward

B. Botha

A. MEYER

N. Prinsloo

J. Marx

A. Mooiman

M. Duminy

L. VD Merwe

R. du Plessis

A. Pienaar

S. Ferreira

M. Kok

B. Mare

Willem van der Sandt - Rugby Direkteur

Jean Le Roux - Krieket

Nadia Hamman - Atletiek en Netbal Direkteur

Monty - HoË prestasie sentrum (Biokentikus)

+27 18 468 1023/4

+27 18 468 6792

Kontak ons: bemarking@wesvalia.co.za

Praat met ons/Klagtelyn: gabri@agmtn.co.za

H/v Readman en Scottstraat, Wilkoppies, Klerksdorp

Privaatsak X8, Klerksdorp, Flamwood, 257

Proudly designed by Kri8 MediaHouse | 2024