Hierdie vorm moet ingevul word wanneer die leerder om toelating tot Wesvalia aansoek doen.

Indien die vorm nie volledig en korrek voltooi word nie sal die aansoek nie oorweeg word nie.

A: LEERLINGBESONDERHEDE

B: OUER-/VOOGBESONDERHEDE

OUER/VOOG 1

OUER/VOOG 2

C: AKADEMIESE BESONDERHEDE

Slegs van toepassing op Gr. 10-12 leerders, Gr. 8-9 leerders volg nasionale verpligte pakket. Ouers moet ’n afspraak maak met die skool om die skoolhoof te sien. Klik die boksie vir vakkeuses LET WEL: alle vakkeuses is onderhewig aan roostervereistes en klasgroottes

VIER VERPLIGTE VAKKE
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Lewensoriëntering
Klik op die boksie om die keusevak te merk.
LET WEL: alle vakkeuses is onderhewig aan roostervereistes en klasgroottes


DRIE KEUSEVAKKE

D: BETALINGSBESONDERHEDE

Skoolgelde is VOORUITBETAALBAAR voor die 3de dag van die maand vanaf Januarie tot November. U het die reg om aansoek te doen vir of volle of gedeeltelike vrystelling van skoolgelde. Die aansoekvorms en beleid daaromtrent is beskikbaar by die finansiële beampte, en u aansoek moet streng binne 60 dae na toelating van skool afgehandel wees Geskeide ouers let asb daarop dat Wetgewing (Artikel 39 van die SA-Skolewet) beide biologiese ouers verantwoordelik hou vir skoolfonds – ongeag die beslissing tot die Egskeidingsooreenkoms.

BYLAE E: AANSOEK OM DEBIETORDER

Geagte Meneer / Mevrou Ons / my bankbesonderhede is die volgende:
Die magtigingsdokument verwys na ons kontrak (hierin verwys as “die Ooreenkoms”) onderteken op
Click or drag a file to this area to upload.
Accepted file types: jpg, png, pdf, Max. file size: 128 MB
Click or drag a file to this area to upload.
Click or drag a file to this area to upload.
Click or drag a file to this area to upload.
Click or drag a file to this area to upload.
Click or drag a file to this area to upload.

+27 18 468 1023/4

+27 18 468 6792

Kontak ons: bemarking@wesvalia.co.za

Praat met ons/Klagtelyn: gabri@agmtn.co.za

H/v Readman en Scottstraat, Wilkoppies, Klerksdorp

Privaatsak X8, Klerksdorp, Flamwood, 257

Proudly designed by Kri8 MediaHouse | 2024