Ons Wessie Jaarblad is ’n viering van ’n jaar vol groei, prestasie en onvergeetlike oomblikke. Elke bladsy vertel ’n storie van ons akademiese, sport- en kultuurprestasies, asook die unieke gees wat Wesvalia kenmerk.

Dit dien as ’n blywende herinnering aan vriendskappe wat gevorm is, uitdagings wat oorkom is en die trots om deel te wees van die Wessie-familie.

registreer