Welkom by Hoërskool Wesvalia se algemene inligtingsblad. Hierdie bladsy bied meer inligting oor Finansies, Wessiewerf, ons Skoolbeleide asook die Wessie-winkel. Indien jy enige vrae het, is daar ‘n skakel onder om met ons in kontak te kom.
bus en reisroetes
Ons beskik oor busroetes vir leerders wat of ver van die skool af bly, of nie vervoer het nie.
Die Wessie-bussies volg daagliks die volgende roetes:
Stilfontein, Klerksdorp, Bloemhof.
Die sportbus vertrek Maandag tot Donderdag stiptelik om 17:00
Bus Tariewe:
Klerksdorp – R220.00 vir 10 ritte.
Stilfontein – R250.00 vir 10 ritte.
Bloemhof – R700.00 vir 10 ritte.
Sportbusbesprekings moet elke dag by ontvangs gedoen word.
Kontak Mnr Jannie Swanepoel vir verdere inligting:
082 855 8585
Skoolfonds
Hoërskool Wesvalia se skoolfonds word jaarliks tydens ‘n ouerbegrotingsvergadering bepaal en deur ons ouers en beheerliggaam goedgekeur.
Skoolgelde vir 2026:
– R2 862.00 (11 maande van Januarie tot November)
– R31 482.00 per jaar (Indien die volle skoolfonds vir 2026 teen einde
Januarie vooruitbetaal is, kry u 6% korting)
Vir meer inligting kontak vir me. Pally Peyper by 018 468 1023/4 of epos finansies@wesvalia.co.za
Klik om die debietordervorm af te laai
BANKBESONDERHEDE
Bank: Absa Bank Klerksdorp
Rekeninghouer: Hoërskool Wesvalia
Rekeningnommer: 01061290172
Wessiewerf / Koshuis
Hoërskool Wesvalia se skoolfonds en koshuisgelde word jaarliks tydens ‘n vergadering bepaal en deur ons ouers en beheerliggaam goedgekeur.
Koshuisgelde vir 2026 – R37 335 per jaar
Kwartaal 1-3 – R11 202.00
Kwartaal 4 – R3729.00
Dag skoliere teen R50 per ete.
Vir meer inligting kontak vir me.
Pally Peyper by 018 468 1023/4 of epos finansies@wesvalia.co.za
Klik om die debietordervorm af te laai
BANKBESONDERHEDE
Bank: Absa Bank Klerksdorp
Rekeninghouer: Hoërskool Wesvalia Trust
Rekeningnommer: 4051608998
‘n Klerewinkel met nuwe en tweedehandse skool en sportdrag.
Die Wessiewinkel tye:
Maandae tot Woensdag: 11:00 tot 17:00
Donderdae: 12:00 tot 17:00
Vrydae: 08:00 tot 14:00
Vir meer inligting kontak gerus vir Mev Pieters 082 773 2829
Hoërskool Wesvalia Klerebeleid
Skooldrag – Leerlinge
Die skooldrag is die trots van Hoërskool Wesvalia en daarom moet die leerders altyd tydens sport-, kultuur- en ander skoolaangeleenthede, in busse, op straat en op ander openbare plekke, netjies en korrek geklee wees. Seuns se hemde moet byvoorbeeld te alle tye netjies ingesteek wees.
Wessiedrag:
Wessiebroek met Wessiehemp, tekkies/toe skoene, sweetpakbaadjie.
Kleredrag – Seuns:
Maandae: Skoolbaadjie (verpligtend) langbroek, langmouhemp en das, warm baadjie/trui
Winter: Langbroek,langmouhemp en das en trui. | Somer: Lang- of kortbroek, das, en skoolbaadjie
Kleredrag – Dogters:
Maandae: Skoolbaadjie (verpligtend)
Winter: Rompie met bruin dik sykouse (tights)/langbroek, langmouhemp en das, skoolbaadjie/warm baadjie/trui
Somer: Skoolrok/langbroek met somer skoolhemp (mag geensins uithang onder trui/pull-over nie). Bruin skoolskoene met wit sokkies.
+27 18 468 1023/4
+27 18 468 6792
Kontak ons: bemarking@wesvalia.co.za
Praat met ons/Klagtelyn: gabri@agmtn.co.za
H/v Readman en Scottstraat, Wilkoppies, Klerksdorp
Privaatsak X8, Klerksdorp, Flamwood, 257
Proudly designed by Kri8 MediaHouse | 2024
